Hierdie geleentheid vind plaas by die universiteit se hotelskool, waar belangrike hooggeplaastes teenwoordig sal wees, onder ...
Bloemfontein. - Daar is ’n oplewing in die Vrystaatse ekonomie. Sakelui hou egter duim vas dié groei sal volhoubaar wees en faktore soos stakings en elektrisiteitverhogings sal dit nie belemmer nie.
Die lewe, waardigheid en veiligheid van boere is ononderhandelbaar en die aanvalle word ten sterkste veroordeel, sê VL. In ...
DAAR is groot kommer oor die geldsake van AtletiekVrystaat en hoewel dié vereniging nog dag na dag sake behartig, is die toekoms donker. Dié onthulling het mnr. Klasie Geldenhuys, voorsitter van ...
Die Fezile Dabi-stadion waar die openbare samekoms Saterdagoggend gehou sal word. Inwoners van munisipaliteite regoor die Vrystaat sal na verwagting Saterdag ‘n openbare byeenkoms by die Fezile ...
Dirk Coetzee, hoof van die HTS Sasolburg, glimlag breednadat hy 'n blyk van waardering van Vrystaat Krieket ontvang het. Lerato Mabitle van Vrystaat Krieket het dit aan hom oorhandig. SASOLBURG – Dirk ...
This Free State-based festival is an Afrikaans cultural festival, which also forges creative connections with Sesotho and English cultures as well as national and international creatives. The festival ...